Scatec se Fluitjie-blaas Kanaal

English version

Welkom by ons fluitjie-blaas kanaal. Hierdie stelsel word onafhanklik bestuur en hanteer deur BDO AS in Noorweë se forensiese dienste as deel van die internasionale rekeningkundige en raadgewende maatskappy BDO. Ons fluitjie-blaas kanaal is beskikbaar vir alle werknemers, verskaffers en kliënte van Scatec.

Voorsien inligting asseblief so gedetailleerd en akkuraat as moontlik. Indien u kontakinligting voorsien bv. u naam, adres, telefoonnommer of e-posadres, sal dit makliker vir BDO wees om u te kontak, indien u dit sou verlang. Daar word nie van u verwag om alle vrae te beantwoord nie, en u mag besluit om anoniem te bly selfs al voorsien u u kontakinligting aan BDO. Indien u anoniem vir ander mense wil wees maar nie vir BDO nie, noem dit asseblief.

Indien u bereid is dat BDO se forensiese dienste u mag kontak, voorsien asseblief u kontak inligting. Indien u nie u kontak inligting voorsien nie, sal ons u nie op hoogte kan hou van die stand van u saak of vir u vrae kan vrae wat moontlik vir die saak wat u rapporteer belangrik is nie.